KONTAK ONS
Skakelbeampte:
011 976-2273 / Epos
Administratiewe
Beampte

011 394 7745 / Epos

BANKBESONDERHEDE
VIR DONASIES

ABSA
Takkode: 632-005
Rek: 2840157329
Verwysing: Naam & Van
van skenker
Faks bewys van betaling
na 086-550-3498 indien
u 'n belastingsertifikaat benodig.

Beeld-Kinderfonds

Gestig 1977

NPO 003-982 *Donasies aan Beeld-Kinderfonds is belastingaftrekbaar. Beeld-Kinderfonds is geregistreer in terme van Artikel 18 van die Inkomstebelastingwet.

Byna 10,000 kinders word jaarliks gehelp deur die Beeld-Kinderfonds. Jou bydrae maak 'n verskil!

Ondersteun Beeld-Kinderfonds deur die volgende fondsinsamelingsprojekte:

Beeld-Kinderfonds Jaarprogram 2010/2011

Maart 2010 Fondse word toegeken aan verskeie kinderwelsynsorganisasies
1 April 2010 Die 20100-2011 boekjaar neem aanvangs
14 Mei 2010 Afskop van die jaarlikse motorkompetisie geborg deur Peugeot, Beeld en RSG
100-104 fm
15 Mei 2010 ATKV Eiland Spa gholfdag ten bate van Beeld-Kinderfonds te Hans Merensky gholfklub, Phalaborwa
27 Augustus -
5 September 2010
Besoek Beeld-Kinderfonds se stalletjie by Pretoria Skou, in Saal C
18 September 2010 Beeld-Kinderfonds Spinning marathon, aangebied deur Centurion Mall, Exxaro en Virgin Active
1 Oktober 2010 -
31 Januarie 2011
Welsynsorganisasies wat dienste lewer aan kinders in nood, kan aansoek doen om fondse
27 Oktober -
7 November 2010
Mosaiek Arts & Crafts Expo - Beeld Kinderfonds baat by die kersmark wat gehou word by die Mosaiek kerk.
Davidsonstraat, Fairland, Randburg (reg langs MTN, en langs die 14de Laan afrit van die N1-snelweg)
5 November 2010 VDT gholfdag ten bate van Beeld-Kinderfonds, te Pretoria Buiteklub
1 Desember 2010 Beeld-Kinderfonds kerskonsert te NG Kerk Moreletapark, Pretoria


AccTech Systems