KONTAK ONS
Skakelbeampte:
011 976-2273 / Epos
Administratiewe
Beampte

011 394 7745 / Epos

BANKBESONDERHEDE
VIR DONASIES

ABSA
Takkode: 632-005
Rek: 2840157329
Verwysing: Naam & Van
van skenker
Faks bewys van betaling
na 086-550-3498 indien
u 'n belastingsertifikaat benodig.

Beeld-Kinderfonds Mode-skou

Die Beeld-Kinderfonds Mode Ekstravaganza word aangebied deur Mire Allan (Miss Tiny SA 2006) en Cecile Brits (Miss Jnr SA 2006) en met die ondersteuning van hul ouers, as deel van hul liefdadigheidswerk.

Die fokus met die funksie sal val op modes vir jong mans en dames met die oog op die matriekafskeid.

Modes deur Tweeny Trends, vir klein dametjies, sal ook ten toon gestel word. Gaste sal onthaal word met ‘n “high tea” en Hannon Bothma, voorkomskonsultant, sal wenke gee oor die versorging van hare en grimering.

Dit was in 2008 ‘n groot sukses en sal weer gedurende 2009 herhaal word.

AccTech Systems