|
|
|
Beeld-Kinderfonds Motorkompetisie
Peugeot-RSG-Beeld-Kinderfonds motorkompetisie
Vanjaar is daar twee lekker pryse op die spel:
Radio Sonder Grense 100-104 fm ondersteun die kompetisie. Luister daagliks vir inligting, kyk ook in Beeld. Maak so om in te skryf: u kry ‘n inskrywing vir elke R25 donasie aan die Beeld-Kinderfonds:
Kaartjieverkope sluit op 6 November en sms inskrywings op 9 November 2011. Die trekking vind plaas op 10 November en word behartig deur die ouditere van Price Waterhouse Coopers. Die wenner sal telefonies gekontak word en aangekondig word op RSG en in Beeld op 11 November. Daar is geen beperking op die hoeveelheid inskrywings nie - jy mag soveel kere inskryf as wat jy wil. Vir navrae skakel 011 976-2273 / epos: info@beeldkinderfonds.co.za Reëls:
Motorkompetisie 2010 Wenner:
Motorkompetisie 2009 Wenner:
|
Tuis | Doelstellings | Gholf | Geskiedenis | Foto's | Kontak ons Spinning | Gholf | Kerskonsert | Valentynsbal | Mode-skou | Motorkompetisie |
|
** Beeld-Kinderfonds is 'n geregistreerde liefdadigheidsorganisasie met registrasie nemmer: NPO 003-982. Beeld-Kinderfonds is ook geregistreer vir belasting vryskelding i.t.v. Artikel 18. Donateurs kan belastingsertifikate ontvang vir hul skenking aan Beeld-Kinderfonds. |
|