|
|
|
Beeld-Kinderfonds ValentynsdansValentynsdans 2012 ‘n Swierige Valentynsdans-Dinee word op Vrydag 10 Februaire 2012 aangebied deur Union Caterers Utopia Place en met die borgskap van ABSA ten bate van die Beeld-Kinderfonds. Die seremoniemeester is vanjaar Hennie Jacobs, bekend vir sy rol as Diederik in die sepie 7deLaan op SABC 2.
Afrikaanse kunstenaars wat vanjaar die funksie gaan bywoon en ook sal optree is:
Die funksie sal gekenmerk word deur ‘n verskeidenheid van dansmusiek deur ‘n drieman orkes, uitstekende vermaak, ‘n vyfster spyskaart en pragtige décor sal weer voorsien word deur Décor-D-Zign ! ‘n Stil veiling sal gehou word en sal dus nie u
partytjietyd opneem nie! Lekker pryse sal ook gewen kan word! Die inkomste
van die funksie sal spesifiek aangewend word om instansies vir gestremde
kinders te help. Datum: Vrydag, 10 Februarie 2012 Bankbesonderhede vir betalings: ABSA, rek: 4050654867, takkode: 632005, verwysing: Naam en van. Epos bewys of faks na 0119762277 BESPREKINGS: Bespreek by Adrie van Staden by 011 976-2273 of stuur 'n epos na adrie@beeldkinderfonds.co.za Borge 2011
Borge 2010
Valentynsdans 2009
Borge 2009
Baie dankie aan die volgende borge: ABSA |
Tuis | Doelstellings | Gholf | Geskiedenis | Foto's | Kontak ons Spinning | Gholf | Kerskonsert | Valentynsbal | Mode-skou | Motorkompetisie |
|
** Beeld-Kinderfonds is 'n geregistreerde liefdadigheidsorganisasie met registrasie nemmer: NPO 003-982. Beeld-Kinderfonds is ook geregistreer vir belasting vryskelding i.t.v. Artikel 18. Donateurs kan belastingsertifikate ontvang vir hul skenking aan Beeld-Kinderfonds. |
|