+27 (0)11-976-2273

Valentynsdinee & -dans

 

Trek jou kisklere aan en kom na die glansryke Valentynsdinee en -dans!

Kom geniet ‘n heerlike aand van uitstekende kos, prag en praal, asook lekker dansmusiek.

Vrydag 15 Februarie 2019 om 19:00 vir 19:30.

Jy sal ‘n heerlike aand beleef met ‘n vyfster-vyfgang feesmaaltyd, pragtige decor, uitstekende vermaak en dansmusiek.

Gaste sit by tafels van 10 of 12 persone.

Dit is die ideale geleentheid om jou kliënte, geliefdes of personeel te bederf!

Die geleentheid word geborg en aangebied deur Union Caterers Utopia Place in Pretoria en die decor word verskaf deur Decor-D-Zign.

Bespreek jou plek by Adrie, tel 0765971282 of info@beeldkinderfonds.co.za