‘n Eskort-lnisiatief in samewerking met Saronsberg
Die Liberi-Wynprojek is ‘n inisiatief waarmee beoog word om behoeftige kinders in Suid-Afrika te help.
Liberi beteken “kinders” in Latyn. Die Liberi wyn is deur die bekroonde wynmaker Dewaldt Heyns van Saronsberg gemaak.
Dewaldt is onlangs deur die Master Winemaker 100 bekroon as een van die wêreld se top-klas wynmakers.
Gebottelde Elegansie
Die wyne se etikette bevat bevat dinamiese, gesofistikeerde en kleurryke kunswerke van Norman Catherine
‘n Perfekte Paring
Die Saronsberg 2021 Shiraz bied ‘n mengsel van rooibessie- en swartvruggeure gekombineer met nuanses van blomnote en fynbos.
Die 2000 bottels Saronsberg 2020 Chardonnay word gekenmerk deur ‘n elegante, subtiele, en bekoorlike opwelling van lemmetjiebloeisel en wit lenteblomme, waarin druiwe gebruik word wat vroeg in die oggend geoes word en in Allier Franse eikevate verouder is.
Bestellings:
2020 Chardonnay R850/kis (6 bottels per kis)
2021 Shiraz R1320/kis (6 bottels per kis)
2021 Shiraz R2450/houtkis, waarvan ‘n beperkte hoeveelheid beskikbaar is.
die bottels is geteken deur die wynmaker en kunstenaar
Afleweringskoste is van toepassing indien dit per koerier gestuur word.