+27 (0)11-976-2273

Spinnathon / Spinning marathon

SPINNATHON / SPINNING MARATHON in aid of the Beeld Children’s Fund (Beeld-Kinderfonds).

The event is made possible by Virgin Active, JH Retief Transport, Rockfield Village, PVM and Clover.

Date:  Saturday 18th October 2025

Venue:  Rockfield Village, Centurion

Be part of this great spinning event in aid of children in need. It is a lot of fun with “lekker” music and a good workout.                                                                                                                                              

The Spinning marathon – how it works:

♦ The marathon is a 5-hour event, starting at 08:00 until 13:00

♦ There are 5 sessions of 45-50 minutes each, with a 10-15-minute break in between.

♦ Each session will start on the hour.

♦ Instructors will lead the sessions.

♦ It is an event for teams and individuals who want to participate in the 5-hour challenge.

♦ Each participant will receive Clover products (water etc.) and PVM energy bars.

♦ Bikes are limited to 70.

 Teams

A team gets one spinning bike for the day, and team members partake on a relay basis.  A team consists of a minimum of 2 and a maximum of 5 people.

Each team decides how many sessions each team member will cycle, and which session each one will cycle.  Team members may only change during the break after each session.

  • Click here for the entry form.

Entry fee: R2000.00 per bike / per team.

5-hour Individual Challenge

In this category an individual participates in all five sessions of the event.

Entry fee: R2000.00 per bike

We can provide donation / sponsor forms if you want to raise more funds for the Children’s Fund.   Please send an email to info@beeldkinderfonds.co.za or whatsapp 0614794791 if you are interested.

 ♦ Please consider sponsoring a team from a children’s home to take part, team fee is the same.

 Only paid entries will be considered as booked.

Sponsorship opportunities:

  1. You are welcome to sponsor promotional items: sweets, lip-ice, towels, pens, caps, foam caps, etc.
  2. Sponsor the team fee for a team from a children’s home @ R 2000 per team.
  3. Sponsor individuals for the 5-hour challenge.

Entry details:  send an email with your name, surname and contact details to info@beeldkinderfonds.co.za or send a what’s app to 061 479 4791

Entries close on 10 October.

Pay entry fees to the Beeld Children’s Fund cheque account at ABSA, no. 2840157329, branch code: 632-005 with the reference:  SPIN & your name or your team’s name. 

 If you have any questions, contact Adrie van Staden at the Beeld Children’s Fund on 061 479 4791, or send an email to info@beeldkinderfonds.co.za

ABOUT:

The Beeld Children’s Fund is a charity organization that exists since 1977, from which thousands of children benefit every year.  Our mission is to raise funds to help underprivileged, disabled and abused children in the spheres of emergency relief, education and life enrichment.  The monies raised by the Beeld Children’s Fund are used to sponsor the services of many different welfare organizations that serve children in need of care.

We are a registered NPO and PBO (may issue 18A certificates).  Audited financial statements are available. Our target for this year’s Spinning marathon is to raise R200,000, which will be used for the development of children in rural areas, where resources are scarce and children need lots of help to get school ready, also to help scholars with schoolwork, homework and skills development.

________________________________________________________________________________________________________________

SPINNING MARATHON ten bate van die Beeld-Kinderfonds.

Die geleentheid is ten bate van Beeld-Kinderfonds, wat geld insamel om kinders in nood te help via welsynsorganisasies.  Dit is kinders wat mishandel, gemolesteer en verwaarloos is. Ons help ook kinders in arm gemeenskappe met dagsorg, voeding, hulp met skoolwerk en naskoolsorg, asook lewens- en vaardigheidsontwikkeling.

Algemene Inligting: Elke deelnemer kry Clover produkte, water ens. en PVM energiestafies.                     Dit is ‘n lekker pret geleentheid en goeie oefensessie, waarmee julle ook kinders in nood help.

Ons daag besighede, sosiale groepe en sportklubs uit om spanne in te skryf!

Hoe werk dit?
♦ Die marathon duur 5 ure, vanaf 08:00 tot 13:00;
♦ Opgeleide spinninginstrukteurs sal die sessies lei.
♦ Daar is 5 sessies van 45 tot 50 minute elk, met ‘n pouse na elke sessie vir spanlede om te ruil.
♦ Elke sessie sal op die uur begin;                                                                                                                  ♦ Jy kan op jou eie deelneem aan die 5 sessies, genoem die 5-ure uitdaging.
♦ Neem deel as ‘n span: spanne bestaan uit minimum 2 en maksimum 5 persone.
♦ ‘n Fiets word aan ‘n span toegeken vir die dag en die span moet seker maak dat sy fiets beman is vir die duur van die marathon.
♦ 5-URE-INDIWIDUELE UITDAGING:  Vir die indiwidue wat aan al 5 sessies wil deelneem.

Neem deel as ‘n span of as indiwidu aan die 5-ure uitdaging:

Spanne neem deel teen die spanfooi van R2000. ‘n Span mag 2 – 5 lede hê. As jy nie self ‘n span wil inskryf nie, kan jy ‘n kinderhuisspan borg @ R2000 om aan die dag deel te neem.  Stuur ‘n epos na info@beeldkinderfonds.co.za om te vra vir ‘n inskrywingsvorm of stuur jou eposadres na 0614794791 en ons sal dit aan jou epos.

Daag ook ander besighede of besigheidseenhede uit om aan die Spinning marathon deel te neem!

5- ure-uitdaging vir indiwidue
In hierdie kategorie neem ‘n indiwidu deel aan al 6 sessies van die marathon. Die minimum borgskap is R2000, dis egter ‘n ideale geleentheid om ekstra geld in te samel vir Beeld-Kinderfonds, werf borge om jou per uur te borg of net donasies te maak t.o.v. jou deelname.  Ons kan borg- en donasievorms aan jou beskikbaar stel.  Ons sal graag met jou wil gesels as jy in hierdie opsie belangstel, skakel Adrie op 061 4794791 of stuur ‘n epos na info@beeldkinderfonds.co.za

Borgskap geleenthede:
• Borg die indiwiduele deelnemers wat die 6 ure uitdaging aangeneem het. Borgskappe werk op die basis van R 200 tot R1000 per uur.
•  Borge sal Art 18A belastingsertifikate ontvang, wat van belasting afgetrek of teruggeëis kan word.

Kom word deel van die dag, of borg ‘n kinderhuisspan om te kan deelneem. Dit is ‘n lekker spanbou geleentheid waarmee jou besigheid ook kinders in nood kan ondersteun. Daag ook ander spanne uit om deel te neem!

Inskrywings:  Voltooi die inskrywingsvorm en stuur saam met jou bewys van betaling na info@beeldkinderfonds.co.za.  Dit is ook die eposadres vir navrae.
Betalings kan gedoen word in die Beeld-Kinderfonds se bankrekening by ABSA, rek nr. 2840157329, takkode: 632-005 en die verwysing: jou span se naam.

Kontak die Beeld-Kinderfonds op 0614794791, of stuur ‘n epos na info@beeldkinderfonds.co.za

Beeld-Kinderfonds is ‘n nie-winsgewende organisasie wat gelde insamel vir kinders in nood. Die geld word gebruik vir ontwikkelingsprojekte van kinders in armoedige omstandighede. Die doel is om kinders so te ontwikkel dat hulle as volwassenes onafhanklik van staatstoelaes en welsynshulp sal kan lewe.
Ons mikpunt met die Spinning marathon is om R 160,000 000 in te samel, wat gebruik sal word vir die ontwikkeling van arm kinders. Die fokus is op skoolgereedheid en huiswerkhulp aan skoolgaande kinders. Die programme sluit ook vaardigheidsontwikkeling en daaglikse etes in.

css.php